Chequers

Chequers

Chequers is die amptelike plattelandse woning van die Britse premier. Die herehuis is sowat 65 km noordwes van Londen, naby Ellesborough in die Engelse graafskap Buckinghamshire, geleë. Dit word sedert 1921 as die amptelike landgoed van die Britse eerste minister gebruik en is op Engeland se Nasionale Erfenislys gelys.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search